Some features on this page are only available to registered users...

Sign In

Contact Info

Address:
c/o 23rd Avenue & Meyerstreet
Rietfontein
Pretoria, Gauteng North, City of Tshwane - Pretoria, Gauteng 0084
South Africa
Phone:
082 4919 288
Rating:

Club Rankings

About

Welkom by NVST (Noordelike Voorstede Tennisklub), 'n klub met fenominale mense!

Die klub se missie en doel is die bevordering van tennis in die Noordelike Voorstede van Pretoria…Noordelike Voorstede bestaan reeds meer as sestig jaar en is die tuiste van n paar bekende spelers soos (nou afgetrede) veteraan Bessie Coetzee wat 'n lid by die klub is sedert 1945 en Flip Jacobs die voormalige voorsitter van die Gauteng Noord Seniors.

Die klub se klubkampioenskappe vind plaas in die begin van die jaar en ligas word gespeel in Mei/Junie en Augustus jaarliks.

Parking

Op die terrein onder skadu bome.

Change Room

Mans & Dames Kleedkamers